072 456 5937 spa@spa-maria.co.za
Diamantvallei Landgoed, Rayton, Pretoria-Oos

Pryslys

Omvattende

Spa Maria Behandelings

Stresvermindering Pakket

Vol lyf scrub, vol lyf Swedish massering plus kopmassering met jou keuse van 'n gesondheids tee drankie.

Tydsduur: 02:00

Koste: R 1,090

Welverdiend Pakket

Vol lyf swedish massering plus Evo gel nail overlay (hande of voete). Ingesluit 1x ligte ete en 1x koffie/tee.

Tydsduur: 02:00

Koste: R 1,200

Borrels pakket

Nek, skouer en rug massering plus 1x glas sjampanje en ligte ete.

Tydsduur: 00:45

Koste: R 650

Pedicure Deluxe (massage chair, Gel/Polish)

Voete week in borrelbad, voet- en beenmassering, masseerstoel, hakke skuur, toonnaels skoonmaak en vyl, cuticles, Biosculpture Evo gel of Gemini naelpolitoer en bevogtiger.

Tydsduur: 02:00

Koste: R 650

Liposlim masjien pakket

Ingesluit: Evaluasie en analise, droë lyf borsel (dry brushing), RF vakuumsuig met detoks olie, kavitasie RF (vaccume and cavitation), Thermogel wrap aan die einde vir aktivering van metaboliese proses. Vier areas per sessie (een area is 30x30cm). Bespreek 4 sessies vooruit en kry 25% afslag

Tydsduur: 04:00

Koste: R 1,800

Esse Experience

'n 60-minute behandeling wat die krag van pre- en postbiotika aanwend, aangepas om die klient se spesifieke velsorgdilemmas en toestand aan te spreek.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 795

KP Vitagel facial

KPhyto Vitagel gesigbehandeling, geformuleer met alfa-hidroksiesure (AHA) en beta-hidroksiesure (BHA) saam met plantpeptiede en hyaluronsuur. Hierdie behandeling help met selverjonging sowel as kollageenproduksie stimulasie. Dit laat die vel goed bevogtig, gevoed, elasties en glad voel.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 480

Mikronaalde (Microneedling)

Microneedling is 'n minimaal indringende prosedure met mikronaaldjies op die heel boonste lagie van die vel vir kollageen induksie. Dit stimuleer die vel se eie genesingsreaksie, dus, verhoogde kollageen, verbeterde voorkoms van littekens en ander merke. Dit help ook om aktiewe bestanddele diep in die vel te laat binnedring. Hierdie behandeling is ideaal vir verouderde of volwasse vel of post-aknee littekens.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 1,450

AHA+ chemipeel

Gekonsentreerde BHA (beta hydroxy acid) en AHA (alpha hydroxy acid) is 'n gevorderde verjongende behandeling om selvernuwing te stimuleer. Dit laat die vel helder en glad lyk. Geskik vir alle veltipes.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 760

D-AGE chemipeel

Met amandelsuur en alfa-hidroksiesuur teiken hierdie behandeling hiperpigmentasie en help met probleemveltipes. Hierdie behandeling sal help met die voorkoms van vergrote porieë en fyn lyntjies en plooie, wat die vel glad en stralend laat.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 760

TCA 8% chemipeel

TCA is 'n medium sterkte chemiese afskilfering wat die vel vernuwe deur dooie oppervlakvelselle te verwyder. Hierdie behandeling help met die voorkoms van vergrote porieë, aknee littekens en hiperpigmentasie.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 760

TCA 12% chemipeel

TCA is 'n hoër sterkte chemiese afskilfering wat die vel vernuwe deur dooie oppervlakvelselle te verwyder. Hierdie behandeling help met die voorkoms van vergrote porieë, aknee littekens en hiperpigmentasie.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 760

Wenkbroue vorm

Alle hare buite die natuurlike wenkbrouvorm word verwyder met klient se voorkeure en instemming.

Tydsduur: 00:30

Koste: R 85

Permatint Wimpers

Slegs wimpers (lashes), geen wenkbroue. Kleure om van te kies: swart, donkerbruin, ligbruin of rooibruin.

Tydsduur: 00:30

Koste: R 85

Permatint Wenkbroue

Slegs kleur, geen vorming. Kleure om van te kies: swart, donkerbruin, ligbruin, rooibruin.

Tydsduur: 00:30

Koste: R 95

Permatint + Vorm Wenkbroue en Wimpers

Kleur en pluk of waks. Kleure om van te kies: swart, donkerbruin, ligbruin of rooibruin. Terapeut sal bevestig by klient wat haar voorkeur is vir wenkbrou vorm.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 200

Wimper Verlenging Half

Tydsduur: 01:00

Koste: R 350

Wimper Verlenging Vol

Tydsduur: 01:30

Koste: R 530

Wimper Verlenging (2 weke vul)

Tydsduur: 00:45

Koste: R 200

Wimper Verlenging (3 weke vul)

Tydsduur: 00:45

Koste: R 250

Wimper Verlenging (4 weke vul)

Tydsduur: 00:45

Koste: R 350

Wimper Verlenging Verwyder

Tydsduur: 00:30

Koste: R 230

Manikuur (Classic plus Evo Gel)

Scrub, handmassering, cuticles, Biosculpture Evo gel naels en handbevogtiger.

Tydsduur: 01:30

Koste: R 450

Manikuur Gemini (Classic plus Polish)

Naels skoonmaak en vyl, cuticles, ligte handmassering, kleur politoer en bevogtiger.

Tydsduur: 00:45

Koste: R 250

Manikuur Gemini (Basic plus Polish)

Naels skoonmaak en vyl, cuticles, kleurpolitoer en bevogtiger.

Tydsduur: 00:45

Koste: R 230

Manikuur Gemini (Nail polish application only)

Slegs naelpolitoer, geen cuticle werk

Tydsduur: 00:15

Koste: R 130

Pedikuur (Basic plus Evo gel overlay)

Toonnaels - skoonmaak en vyl, cuticles en Biosculpture Evo gel

Tydsduur: 01:30

Koste: R 350

Pedikuur (Classic plus Evo gel)

Hakke skuur, toonnaels skoonmaak en vyl, cuticles, ligte voetmassering, Biosculpture Evo gel en bevogtiger.

Tydsduur: 01:30

Koste: R 450

Pedikuur Gemini (Classic plus Polish)

Toonnaels skoonmaak en vyl, cuticles, hakke skuur, ligte voetmassering, naelpolitoer en bevogtiger

Tydsduur: 01:00

Koste: R 300

Pedikuur (basic plus polish)

Toonnaels skoonmaak en vyl, cuticles en kleur politoer

Tydsduur: 00:45

Koste: R 250

Naels: Evo Gel Overlay

Bio-sculpture Gel.

Tydsduur: 01:30

Koste: R 350

Naels: Herstel

Herstel per nael

Tydsduur: 00:30

Koste: R 40

Naels: Gel Verwyder

Tydsduur: 01:00

Koste: R 80

Naels: Akriel Kunswerk (per nael)

Kunswerk, handgeverf

Tydsduur: 00:30

Koste: R 40

Naels: Akriel punte herstel (per nael)

Tydsduur: 00:30

Koste: R 90

Naels: Akriel kunswerk herstel

Tydsduur: 00:30

Koste: R 95

Naels: Akriel punte Verwyder

Tydsduur: 00:45

Koste: R 170

Naels: Akriel Kunswerk Verwyder

Tydsduur: 00:30

Koste: R 200

Naels: Vol stel Akriel punte Kleur

Tydsduur: 01:30

Koste: R 450

Naels: Vol stel Akriel punte French

week 2 opvul R150. Week 3 opvul R160

Tydsduur: 01:30

Koste: R 500

Naels: Vol stel Akriel punte Kleur (2 weke vul)

Tydsduur: 01:00

Koste: R 140

Naels: Vol stel Akriel punte Kleur (3 weke vul)

Tydsduur: 01:00

Koste: R 150

Naels: Vol stel Akriel punte French (3 weke vul)

Tydsduur: 01:00

Koste: R 160

Naels: Vol stel Akriel punte French (2 weke vul)

Tydsduur: 01:00

Koste: R 150

Bikini 4 vingers

Haarverwydering - vier vingers van panty lyn buitentoe.

Tydsduur: 00:30

Koste: R 280

Hollywood

Haarverwydering - alle hare by voor area en langs kante word verwyder, asook by die agterstewe.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 450

Armholtes

Haarverwydering - beide armholtes se hare word verwyder.

Tydsduur: 00:30

Koste: R 250

Bene vollengte

Haarverwydering - vollengte been wax van vier vingers bo knie en eindig by enkels.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 380

Bene halflengte

Haarverwydering - van die knie af ondertoe, sluit knieskyf in of uit volgens klient se voorkeur.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 250

Vollyf Sweeds

Sweedse massering is 'n ontspannende massering wat bewegings soos tapotement, knie, wring en petrissage insluit. Die fokus is gewoonlik op oppervlakkige lae soos sagte weefsel. Rustige, strelende musiek word gebruik. Ideaal vir stresverligting.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 500

Vollyf Diep Spier

Diepweefselmassering bied beide fisiese en fisiologiese voordele. Die fokus is op spierweefsel om spierspasmas vry te stel en die spiere te ontspan. Dieper druk word op die area toegepas en minder streelbewegings word gebruik in vergelyking met Sweedse massering.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 560

Vollyf Hawaiis

Hawaiise massering gebruik lang streelbewegings saam met verskeie strekke van arms en bene. Daar is geen vasgestelde volgorde vir die massering nie en die terapeut sal haar hande, arms en elmboë gebruik om vloeiende bewegings te skep. Meer energieke musiek word gebruik, en die kliënt is bedek met 'n sarong.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 500

Voete Refleksologie

Gebaseer op die teorie dat senuwee eindpunte lei na alle dele van die liggaam en dus ooreenstem met en op areas van die voete gekarteer kan word. Hierdie is n ontspannende behandeling vir stresverligting, maar ook help met rugpyn of hoofpyn.

Tydsduur: 00:45

Koste: R 300

Rug, Nek, Skouers

'n Kombinasie van druk, trek en lang haal bewegings om gespannenheid en spierspasma in die bo-torso te verwyder. Dit kan moontlik help met spanningshoofpyne en spierpyn in die rug, nek of skouers.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 450

Velvergroeisel/merke Verwyder (Eloctrocautery) – kort prosedure

Skin tags, cherry-angiomas.

Tydsduur: 00:15

Koste: R 335

Velvergroeisel/merke Verwyder (Electrocautery) – lang prosedure

Skin tags, cherry-angiomas.

Tydsduur: 00:30

Koste: R 500

Velvergroeisel/merke Verwyder (Electrocautery) - groot area

Skin tags, cherry-angiomas.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 995

High Frequency Facial

Hoë frekwensie is voordelig vir aknee vel tipes sowel as volwasse vel. Verskillende metodes word vir die verskillende veltipes gebruik. Die terapeut sal die vel ontleed en die metode toepas wat geskik is vir die kliënt se veltipe.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 450

Vacuum suction Facial

Vakuumsuig behandeling met 'n glasventouse wat sagte suiging gebruik. Die ventouse word na die limfknope in die vel getrek om limfatiese dreinering te verbeter. Hierdie behandeling help om die vel se suurstofvlak te verhoog, tonus te verbeter, fyn lyntjies en plooie uit te stryk. Nie geskik vir aktiewe aknee veltipes of sensitiewe velle nie.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 450

Ultrasonic facial

Ultrasoniese behandeling stimuleer kollageen en elastien in die vel, dit verskerp en verbeter tekens van "Jowls" en hang ooglede. Dit is ook voordelig om produkpenetrasie te verbeter, sowel as die verwydering van gifstowwe in die vel deur die limfstelsel te stimuleer. Dit skilfer ook die vel liggies af tydens behandeling.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 500

Galvanic facial

Die lae-vlak elektriese stroom stimuleer kollageenproduksie, verhoog sirkulasie en verminder plooie. Dit help ook om aktiewe bestanddele dieper in die vel te laat binnedring. Dit laat die vel goed gehidreer en glad voel met 'n gloed.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 500

Radio frekwensie gesigbehandeling

Gesig en Dekolleté ingesluit. Radiofrekwensie verhit die vel en hierdie hitte dring diep deur die vel se lae. Daar bevorder dit die groei van nuwe velselle en regenerasie van kollageen en elastien. Hierdie proteïene verhoog die sterkte en buigsaamheid van velselle. As gevolg hiervan keer die uitgerekte vel terug na sy ferm kontoer en gevoel.

Tydsduur: 01:30

Koste: R 1,400

Microcurrent gesigbehandeling

Gesig en dekolleté. Micorcurrent stimuleer die gesigspiere onder die vel, wat sal help om die gesigskontoer te verbeter, die vel te toon en plooie te verminder, dit is het ook n ligte afskilferings effek op die vel.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 1,400

Kopvel massering met Olie

Kopmassering word gedoen met 'n Kalahari-reeks botaniese olie

Tydsduur: 00:30

Koste: R 100

Alginate mask

Hierdie behandeling kan as 'n ekstra bygevoeg word by enige gesigbehandeling wat dit toelaat. Bespreek asb met 'n terapeut voor byvoeging.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 180

Kollageen oogplakkies

Kollageen oog plakkers kan bygevoeg word as 'n ekstra by enige gesigbehandeling.

Tydsduur: 00:15

Koste: R 100

Hoë Frekwensie ekstra

Kan bygevoeg word as 'n ekstra by enige gesigbehandeling; dit sluit 'n klein area in, bv. aknee (puisies)

Tydsduur: 00:15

Koste: R 250

Esse lifting massage

Kan by enige gesigbehandeling gevoeg word. Hierdie massering is gerig op 'n verouderende vel en gebruik myofasciale vrystelling en opheffingsbewegings om moeë, dowwe vel te verhelder terwyl sirkulasie verhoog word en stres verlig word. Dit lewer onmiddellike resultate met verbeterde tekstuur, plompheid en 'n jeugdiger voorkoms.

Tydsduur: 00:30

Koste: R 300

Esse anti-inflammatory massage

Kan by enige gesigbehandeling gevoeg word. Hierdie massering is gefokus op die kalmeer van 'n ooraktiewe senuweestelsel en die vermindering van inflammasie deur 'n intense stimulasie en aktivering van die limfstelsel. Ideaal aanbeveel vir sensitiewe velle, die toepassing van hierdie massering gebruik kristalrollers en aanraking om die vel te kalmeer.

Tydsduur: 00:30

Koste: R 300

Vollyf skilfering (exfoliation) - wrap plus kopmassering

Suiker scrub gevolg met n Kalahari botaniese masker en wrap. Kop massering ingesluit.

Tydsduur: 01:00

Koste: R 530

Rug skilfering (exfoliaton)

Suiker scrub gevolg met 'n kalahari bevogtiger.

Tydsduur: 00:30

Koste: R 150

Lipolaser

Vetvermindering deur smelt van vetselle met laserterapie - aktivering van metaboliese proses om oortollige vet te verwyder uit die liggaam.

Tydsduur: 00:45

Koste: R 650

FIR Sauna Kombers

Detoksifikasie, verbrand kalorieë, help met seer spiere.

Tydsduur: 00:30

Koste: R 350

FIR Sauna Kombers plus thermo body wrap

Detoksifikasie, verbrand kalorieë, vetsmelt

Tydsduur: 00:45

Koste: R 400

Biokinetikus Evaluasie

Tydsduur: 01:00

Koste: R 500

Lyno Metode Evaluasie

Tydsduur: 01:00

Koste: R 500

Lyno Metode Terapie sessie

Tydsduur: 01:00

Koste: R 500

Een tot Een Advies Sessie

Tydsduur: 01:00

Koste: R 400

Sport Massering

Gekwalifiseerde biokinetikus verskaf gefokusde, toepaslike diens aan sportmense vir voor of na deelname aan sport of ter verligting/herstel van sportbeserings.

Tydsduur: 00:45

Koste: R 300

Vet % Meting

Tydsduur: 00:30

Koste: R 100