Microneedling is 'n minimaal indringende prosedure ... met mikronaaldjies op die heel boonste lagie van die vel vir kollageen induksie. Dit stimuleer die vel se eie genesingsreaksie, dus, verhoogde kollageen, verbeterde voorkoms van littekens en ander merke. Dit help ook om aktiewe bestanddele diep in die vel te laat binnedring. Hierdie behandeling is ideaal vir verouderde of volwasse vel of post-aknee littekens.
Alle hare buite die natuurlike wenkbrouvorm word ... verwyder met klient se voorkeure en instemming.
'n 60-minute behandeling wat die krag van pre- en ... postbiotika aanwend, aangepas om die klient se spesifieke velsorgdilemmas en toestand aan te spreek.
Volledig pasgemaakte 30 minute behandeling met die ... bedoeling om uitstaande resultate in 'n kort tydjie te bereik.
'n Wereldklas standaard 75-minute lewende ... probiotika ervaring wat velsorg tot 'n hoër vlak neem, met die insluiting van uitgebreide gesigsmassering om die resultate van behandeling te verhoog.
K Phyto Honeybush - 'n Basiese gesigbehandeling om ... gedehidreerde vel te voed en bevogtig. Met natuurlike plant ekstrakte wat antioksidante bevat, word die vel versterk en hernu vir 'n gesonder, jeugdiger voorkoms. Ideaal vir 'n eerste behandeling.
K Phyto Vitamien C antioksidantryke behandeling om ... velgesondheid te verbeter. Hierdie behandeling is propvol natuurlike vitamien C. Dit is 'n fitoryke behandeling om die velversperring (skin barrier) te versterk, kollageen te verhoog en sonskade sowel as fyn lyntjies en plooie te verbeter. Hierdie behandeling is geskik vir alle veltipes
K Phyto Lipid ultra-hidrerende behandeling met ... voedende plantlipiede, voedingstowwe en antioksidante. Hierdie behandeling sluit 'n sagte massering met ryk botaniese bestanddele in om die vel se hidrolipiedversperring te herstel of versterk.
KPhyto Vitagel gesigbehandeling, geformuleer met ... alfa-hidroksiesure (AHA) en beta-hidroksiesure (BHA) saam met plantpeptiede en hyaluronsuur. Hierdie behandeling help met selverjonging sowel as kollageenproduksie stimulasie. Dit laat die vel goed bevogtig, gevoed, elasties en glad voel.
Haarverwydering - vier vingers van panty lyn ... buitentoe.
Haarverwydering - alle hare by voor area en langs ... kante word verwyder, asook by die agterstewe.
Haarverwydering - beide armholtes se hare word ... verwyder.
Haarverwydering - vollengte been wax van vier ... vingers bo knie en eindig by enkels.
Haarverwydering - van die knie af ondertoe, sluit ... knieskyf in of uit volgens klient se voorkeur.
Sweedse massering is 'n ontspannende massering wat ... bewegings soos tapotement, knie, wring en petrissage insluit. Die fokus is gewoonlik op oppervlakkige lae soos sagte weefsel. Rustige, strelende musiek word gebruik. Ideaal vir stresverligting.
Diepweefselmassering bied beide fisiese en ... fisiologiese voordele. Die fokus is op spierweefsel om spierspasmas vry te stel en die spiere te ontspan. Dieper druk word op die area toegepas en minder streelbewegings word gebruik in vergelyking met Sweedse massering.
Hawaiise massering gebruik lang streelbewegings ... saam met verskeie strekke van arms en bene. Daar is geen vasgestelde volgorde vir die massering nie en die terapeut sal haar hande, arms en elmboë gebruik om vloeiende bewegings te skep. Meer energieke musiek word gebruik, en die kliënt is bedek met 'n sarong.
Gebaseer op die teorie dat senuwee eindpunte lei ... na alle dele van die liggaam en dus ooreenstem met en op areas van die voete gekarteer kan word. Hierdie is n ontspannende behandeling vir stresverligting, maar ook help met rugpyn of hoofpyn.
'n Kombinasie van druk, trek en lang haal ... bewegings om gespannenheid en spierspasma in die bo-torso te verwyder. Dit kan moontlik help met spanningshoofpyne en spierpyn in die rug, nek of skouers.
Gekonsentreerde BHA (beta hydroxy acid) en AHA ... (alpha hydroxy acid) is 'n gevorderde verjongende behandeling om selvernuwing te stimuleer. Dit laat die vel helder en glad lyk. Geskik vir alle veltipes.
Met amandelsuur en alfa-hidroksiesuur teiken ... hierdie behandeling hiperpigmentasie en help met probleemveltipes. Hierdie behandeling sal help met die voorkoms van vergrote porieë en fyn lyntjies en plooie, wat die vel glad en stralend laat.
TCA is 'n medium sterkte chemiese afskilfering wat ... die vel vernuwe deur dooie oppervlakvelselle te verwyder. Hierdie behandeling help met die voorkoms van vergrote porieë, aknee littekens en hiperpigmentasie.
TCA is 'n hoër sterkte chemiese afskilfering wat ... die vel vernuwe deur dooie oppervlakvelselle te verwyder. Hierdie behandeling help met die voorkoms van vergrote porieë, aknee littekens en hiperpigmentasie.
Slegs wimpers (lashes), geen wenkbroue. Kleure om ... van te kies: swart, donkerbruin, ligbruin of rooibruin.
Slegs kleur, geen vorming. Kleure om van te kies: ... swart, donkerbruin, ligbruin, rooibruin.
Kleur en pluk of waks. Kleure om van te kies: ... swart, donkerbruin, ligbruin of rooibruin. Terapeut sal bevestig by klient wat haar voorkeur is vir wenkbrou vorm.
Hoë frekwensie is voordelig vir aknee vel tipes ... sowel as volwasse vel. Verskillende metodes word vir die verskillende veltipes gebruik. Die terapeut sal die vel ontleed en die metode toepas wat geskik is vir die kliënt se veltipe.
Vakuumsuig behandeling met 'n glasventouse wat ... sagte suiging gebruik. Die ventouse word na die limfknope in die vel getrek om limfatiese dreinering te verbeter. Hierdie behandeling help om die vel se suurstofvlak te verhoog, tonus te verbeter, fyn lyntjies en plooie uit te stryk. Nie geskik vir aktiewe aknee veltipes of sensitiewe velle nie.
Ultrasoniese behandeling stimuleer kollageen en ... elastien in die vel, dit verskerp en verbeter tekens van "Jowls" en hang ooglede. Dit is ook voordelig om produkpenetrasie te verbeter, sowel as die verwydering van gifstowwe in die vel deur die limfstelsel te stimuleer. Dit skilfer ook die vel liggies af tydens behandeling.
Die lae-vlak elektriese stroom stimuleer ... kollageenproduksie, verhoog sirkulasie en verminder plooie. Dit help ook om aktiewe bestanddele dieper in die vel te laat binnedring. Dit laat die vel goed gehidreer en glad voel met 'n gloed.
Gesig en Dekolleté ingesluit. Radiofrekwensie ... verhit die vel en hierdie hitte dring diep deur die vel se lae. Daar bevorder dit die groei van nuwe velselle en regenerasie van kollageen en elastien. Hierdie proteïene verhoog die sterkte en buigsaamheid van velselle. As gevolg hiervan keer die uitgerekte vel terug na sy ferm kontoer en gevoel.
Gesig en dekolleté. ... Micorcurrent stimuleer die gesigspiere onder die vel, wat sal help om die gesigskontoer te verbeter, die vel te toon en plooie te verminder, dit is het ook n ligte afskilferings effek op die vel.
Vol lyf scrub, vol lyf Swedish massering plus ... kopmassering met jou keuse van 'n gesondheids tee drankie.
Vol lyf swedish massering plus Evo gel nail ... overlay (hande of voete). Ingesluit 1x ligte ete en 1x koffie/tee.
Nek, skouer en rug massering plus 1x glas ... sjampanje en ligte ete.
Voete week in borrelbad, voet- en beenmassering, ... masseerstoel, hakke skuur, toonnaels skoonmaak en vyl, cuticles, Biosculpture Evo gel of Gemini naelpolitoer en bevogtiger.
Ingesluit: Evaluasie en analise, droë lyf borsel ... (dry brushing), RF vakuumsuig met detoks olie, kavitasie RF (vaccume and cavitation), Thermogel wrap aan die einde vir aktivering van metaboliese proses. Vier areas per sessie (een area is 30x30cm). Bespreek 4 sessies vooruit en kry 25% afslag
Skin tags, cherry-angiomas.
Suiker scrub gevolg met n Kalahari botaniese ... masker en wrap. Kop massering ingesluit.
Suiker scrub gevolg met 'n kalahari bevogtiger.
Vetvermindering deur smelt van vetselle met ... laserterapie - aktivering van metaboliese proses om oortollige vet te verwyder uit die liggaam.
Detoksifikasie, verbrand kalorieë, help met seer ... spiere.
Detoksifikasie, verbrand kalorieë, vetsmelt
Naels - skoonmaak en vyl, cuticles en Biosculpture ... Evo gel
Herstel per nael
Kunswerk, handgeverf
Scrub, handmassering, cuticles, Biosculpture Evo ... gel naels en handbevogtiger.
Naels skoonmaak en vyl, cuticles, ligte ... handmassering, kleur politoer en bevogtiger.
Naels skoonmaak en vyl, cuticles, kleurpolitoer en ... bevogtiger.
Slegs naelpolitoer, geen cuticle werk
Toonnaels - skoonmaak en vyl, cuticles en ... Biosculpture Evo gel
Hakke skuur, toonnaels skoonmaak en vyl, cuticles, ... ligte voetmassering, Biosculpture Evo gel en bevogtiger.
Toonnaels skoonmaak en vyl, cuticles en kleur ... politoer
Toonnaels skoonmaak en vyl, cuticles, hakke skuur, ... ligte voetmassering, naelpolitoer en bevogtiger
week 2 opvul R150. Week 3 opvul R160
Identifisering en graadbepaling van liggaamlike ... beserings en afwykings wat pyn en ongemak veroorsaak. 'n Holistiese benadering word gevolg deur 'n gekwalifiseerde Biokinetikus en sluit ook dieet aanbevelings en ander oefeninge in. Hierdie diens is beskikbaar vir aanlyn bespreking, maar is onderhewig aan bevestiging van beskikbaarheid van die terapeut en u mag dalk 'n alternatiewe tydgleuf aangebied word.
Identifisering van areas in die liggaam waar ... fisiese en emosionele trauma veroorsaak dat mobiliteit van die fascia beperk word, en kroniese pyn of herhaalde besering tot gevolg het. 'n Holistiese benadering word gevolg deur 'n gekwalifiseerde Lyno terapeut en sluit ook dieet aanbevelings en ander oefeninge in. Hierdie diens is beskikbaar vir aanlyn bespreking, maar is onderhewig aan bevestiging van beskikbaarheid van die terapeut en u mag dalk 'n alternatiewe tydgleuf aangebied word.
Asemhaling, strekoefeninge en ander bewegings soos ... bepaal deur die aanvanklike evaluasiesessie en uitgewerk deur 'n gekwalifiseerde Lyno terapeut vir die verligting of genesing van kroniese pyn of beserings. Hierdie sessie is beskikbaar vir aanlyn bespreking, maar is onderhewig aan bevestiging van beskikbaarheid van die terapeut en u mag dalk 'n alternatiewe tydgleuf aangebied word.
Behandeling, oefeninge en aanbevelings soos bepaal ... deur die aanvanklike evalueringsessie van liggaamlike beserings en afwykings wat pyn en ongemak veroorsaak. 'n Holistiese benadering word gevolg deur 'n gekwalifiseerde Biokinetikus en sluit ook dieet aanbevelings en ander oefeninge in. Hierdie diens is beskikbaar vir aanlyn bespreking, maar is onderhewig aan bevestiging van beskikbaarheid van die terapeut en u mag dalk 'n alternatiewe tydgleuf aangebied word.
Gekwalifiseerde biokinetikus verskaf gefokusde, ... toepaslike diens aan sportmense vir voor of na deelname aan sport of ter verligting/herstel van sportbeserings. Hierdie sessie is beskikbaar vir aanlyn bespreking, maar is onderhewig aan beskikbaarheid van die terapeut en u mag dalk 'n alternatiewe tydgleuf aangebied word.
Meting van vetpersentasie vir gewigsverlies ... aanbevelings asook ander gesondheidstoepassings.
Kopmassering word gedoen met 'n Kalahari-reeks ... botaniese olie
Hierdie behandeling kan as 'n ekstra bygevoeg word ... by enige gesigbehandeling wat dit toelaat. Bespreek asb met 'n terapeut voor byvoeging.
Kollageen oog plakkers kan bygevoeg word as 'n ... ekstra by enige gesigbehandeling.
Kan bygevoeg word as 'n ekstra by enige ... gesigbehandeling; dit sluit 'n klein area in, bv. aknee (puisies)
Kan by enige gesigbehandeling gevoeg word. Hierdie ... massering is gerig op 'n verouderende vel en gebruik myofasciale vrystelling en opheffingsbewegings om moeë, dowwe vel te verhelder terwyl sirkulasie verhoog word en stres verlig word. Dit lewer onmiddellike resultate met verbeterde tekstuur, plompheid en 'n jeugdiger voorkoms.
Kan by enige gesigbehandeling gevoeg word. Hierdie ... massering is gefokus op die kalmeer van 'n ooraktiewe senuweestelsel en die vermindering van inflammasie deur 'n intense stimulasie en aktivering van die limfstelsel. Ideaal aanbeveel vir sensitiewe velle, die toepassing van hierdie massering gebruik kristalrollers en aanraking om die vel te kalmeer.